GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
07 September 2023
17:10
Opel Corsa, skade regs agter.
Polo, skade voor.
Skade regs agter.
17:18 Ambulans per Namola Ref nr 101335.
17:52 A0726 op toneel.
Manlike pasiënt P2. Vroulike patsiënt P3, word vervoer na Pretoria Wes Hospitaal.
18:37 Metro Polisie op toneel MP437.
19:30 Nodige dienste verwyder Opel Corsa vanaf die toneel.
Bestuurder van die voertuig gaan ook Hospitaal toe.
Ons onttrek vanaf die klagte.