18/12/2021
21:24
‘n Midvaal Peace Officer het NCA GP Reaksie lid, Romeo 7, in kennis gestel van ‘n motorongeluk in Jane Road, Drumblade. Met aankoms op toneel was dit bevind dat die drywer onder die invloed van drank was. Hy het gepoog om ‘n ander voertuig verby te steek, maat beheer verloor oor sy motor. Het omtrent 1 meter gegly vanaf die pad en in ‘n 3 meter lange sloot beland. Die voertuig het omtrent 5 keer gerol. Die drywer het geen beserings opgedoen nie. Die bestuurder is inhegtenis geneem.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
Romeo 7
Midvaal Peace Officer
Midvaal Verkeer
Kliprivier SAPD
A-Assist Towing