21/0/2021
01:27
Dame kontak NCA Volksrust Reaksie MP, sy is alleen tuis en is onrustig rakende geluide op die dak van die woning. Reaksie beweeg uit en alles word veilig bevind. Geen teken van onraad, wel 2 katte op die woning se dak.
BAIE DANKIE
NCA Volksrust Reaksie MP