NCA GP REAKSIE
Witpoortjie
20/07/2023

NCA GP Reaksie lid het verby ‘n resident se hek gery wat oop gestaan het. Die lid is vertroud met die omgewing en was bewus dat hek nooit oop staan nie. Gegewe dat dit reeds 21h10 was het dit meer verdag gemaak. Ondersoek is ingestel en volgens die bure het hulle vroeër die aand ‘n geraas gehoor. Bystand is ontbied.
Staan af op toneel, alles in orde.

BAIE DANKIE
NATIONAL CRIME ASSIST.
HELP 24 SECURE.
EC SECURITY.