28/07/2021
09:53
Bystand word gevra vir NCA MP Volksrust Reaksie, daar is ‘n verdagtes in ‘n voertuig by die rugby velde van die Hoërskool, wat die kinders sit en dophou. Met aankoms op toneel word bevestig dat SAPD reeds by die voertuig gestop het en dat hulle die verdagtes ondervra.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie
SAPD Volksrust