GP Reaksie NCA
20/11/2023
Tyd: 14h25
Voertuig het ‘n inwoner in Witpoortjie raak gery en deur ‘n huis se muur en palisades gery.
Met aankoms op toneel was 3 van First Help Towing reeds op toneel.
Die voetganger is met Ambulans na hospitaal vervoer.
Op toneel as volg:
National Crime Assist
JMPD
SAPD
EC Security
CRS Security
Forster Tech Security
ER Help24
ER24
Fist Help
WSRNW (Neighborhood Watch).