GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
10 Augustus 2023
12:09
Met aankoms vind as volg.
‘n Vrou ongeveer 42 jaar oud.
Sy rand haar man aan en haar ouers het op die sypaadjie gaan sit.
Na bewering is die vrou op medikasie en dit is klaar.
Dit is duidelik aan die optrede dat die vrou dringende mediese hulp benodig.
Op toneel gryp die vrou NCA Reaksie lid sommer aan die keel.
Kontak AO telefonies en PW word gereël.
Gauteng Emergency A0723 op toneel.
PW 16 op toneel.
Ambulans weier om vrou te vervoer omdat sy ‘n risiko is.
Sy word in PW16 gelaai en ek volg na Kalafong Hospitaal.
Daar ontklee sy self en hardloop die gange deur. Met behulp van Sekuriteitsbeamptes kon ons haar terug neem ongevalle toe.
Die vrou is met die nodige hulp op n bed vasgebind en n kalmeer middel gespuit.
Onttrek vanaf die klagte saam met SAPD.