In sulke ongekende selfs ondenkbare gebeure soos ‘n aktiewe skietgeveg, ward dikwels nie
dadelik besef wat die omvang van die situasie is nie en nog minder dat daar ‘n
skietery plaasvind. Dit word selfs verwar met klappers wat skiet.

Druk op die skakel om meer te lees https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Aktiewe-skietgeveg_Active-shooting.pdf