ASSISTEER MET P4 PASIËNT

NCA GP REAKSIE
31/10/2024
13:40

NCA Reaksie lid ontvang ‘n noodroep in Shikrastraat Elandspoort.
Op toneel vind NCA Reaksie lid as volg:
Een man 68 jaar oud op die grond, by nadere ondersoek is daar geen teken van lewe.
Per Namola ref nr 101090 is Gauteng Medical vir deklerasie ontbied.
NCA Reaksie lid kontak SAPD Pretoria Wes.
15:53 SAPD en Ambulans op toneel.
Die liggaam word na binne die huis verskuif.
18:00 Liggaam word deur Begrafnisondernemer verwyder.
19:21 NCA Reaksie lid onttrek vanaf die toneel.

Ons innige meegevoel en simpatie met familie.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top