PROJECT: MARTIN HERBST – FAKE MIKE BOLHUIS – EXPOSED
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-martin-herbst-fake-mike-bolhuis-exposed
PROJECT: ONLINE BULLYING
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-online-bullying-1
BRAND BY WERKSWINKEL
NCA GP REAKSIE – RANDFONTEIN 14/07/2024 06:39 06:39 Ontvang NCA Reaksie lid boodskap van Werkswinkel wat aan die brand is met vragmotors binne in die gebou. Brandweer word ontbied na toneel, blus die vuur en bring alles onder beheer. 07:12 Almal staan af. Baie dankie aan almal betrokke.
ASSISTANCE ON ACCIDENT SCENE
NCA GP REAKSIE – HORISON ROODEPOORT 16/07/2024 16:48 Accident between two cars and a truck. One of the cars skipped the stop street at the CNR of Swart Avenue and Andries Bruyn leading to hit the other car then hitting the truck. No one was hurt during the accident. Services needed was dispatched. Scene was […]
VERMISTE DAME GEVIND
NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 11/07/2024 17:23 NCA Reaksie lid ontvang oproep van bekommerde ouers dat hul dogter die huis ontsteld verlaat het en dreigement van selfmoord gemaak het. BOLO op voertuig word gemaak met nodige instruksies. Na vele probeerslae het NCA Reaksie lid kontak met die dame gemaak. Sy het ‘n pin drop gestuur […]
ASSISTANCE TO STABBING VICTIM
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 09/07/2024 17:20 A distressed call received for help. Immediately jumped into action and responded to Witpoortjie Pick ‘n Pay. Upon arrival the victim was full of blood and Security firm on scene was keeping the victim calm and he was already in bandages however still bleeding badly. Suspect was detained […]
Verdagte situasie word ondersoek
NCA GP REAKSIE – DUNCANVILLE 09/07/2024 12:56 Publiek meld ‘n verdagte persoon aan wat by ‘n kragboks peuter in Duncanville. NCA Reaksie lid in omgewing reageer na betrokke kragboks. Inligting aangaande kleredrag wat verdagte aan het word deurgegee. Met aankoms op toneel word bevind dat daar geen skade aan kragboks is nie en dat die […]
Veediefstal – beeste teruggevind
NCA GP REAKSIE 08/07/04/2024 18:23 Oproep ontvang van 12 beeste wat vermis word in die Bultfontein area. Drade geknip en beeste aangejaag in rigting van Soshanguve. Reaksie lid het met lokale K9’s spoor gevat en die beeste sowat 4km van hulle blyplek opgespoor. 4 x Verdagtes het gevlug, maar ons kon daarin slaag om 3 […]
PROJECT: WANTED FOR THE MURDER OF MR JACQUES FREITAG – RUDIE LUBBE & CHANTELLE OOSTHUIZEN
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-wanted-for-the-murder-of-mr-jacques-freitag-rudie-lubbe-chantelle-oosthuizen
PROJECT: RACKETEERING – MR LOUIS LIEBENBERG (PART 5)
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-racketeering-mr-louis-liebenberg-part-5