6. Bystand verlang in Hermanstad, Pretoria Wes, Gauteng

4 Mei 2023 13:06 Op toneel word 8 sluipslapers gevind. Een van die besighede het 2 Sluipslapers toestemming gegee om voor die winkel te slaap as hulle dit skoon hou, wat nie gebeur nie. Die 6 aan die oorkant van die pad is baie hard sprekend en dreigend teenoor voetgangers. In NCA GP Reaksie lid […]

5. Mediese bystand verlang, Noordheuwel, Krugersdorp, Gauteng

3 Mei 2023 10:37 Bystand gevra vir mediese hulp vir bejaarde. Netcare is ontbied. Hulle het gearriveer en bejaarder behandel. Die Bejaarder is hospitaal toe geneem vir verder behandeling. Staan af: 12:00 Dienste op toneel NCA Netcare 911 RV Netcare 911 Ambo

4. House Robbery, Noordheuwel, Krugersdorp

  Date: 3 Mei 2023 Time of call: 09:23 Call type: House Robbery Location: Noordheuwel, Krugersdorp Description of scene: 4 Suspects follow the owner of the house. When he stopped at his gate. 3 Suspects jumped out with balaclavas, and the other one sat in the car. 1 Suspect hit the Owner with a Firearm […]

3. Arrestasie, Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA 02/05/2023 10H08 Onwettige immigrant op privaat grond gesien, gearresteer Het oproep gekry van ‘n persoon wat op privaat grond rondloop. Ons het die persoon gekry en gearresteer na baie vrae, hys ‘n onwettige immigrant van Zimbabwe. Die persoon is by die Polisiestasie.

2. Vermiste seun, Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA 02/05/2023 08H05 Vermiste seun Ons het ‘n oproep gekry van ‘n seun wat vermis is. Die seun het gister middag 16H00 01/05/2023 vermis geraak. Van die mense het gesê daar het ‘n wit voertuig gestop die seun gegryp en hom in die kar in gegooi en hom aan gehou in ‘n veld […]

1. Siek persoon, Elandspoort, Pretoria Wes

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 30 April 2023 omstreeks 07:55 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n siek persoon. 08:03 staan af te Elandspoort. Blanke Man 47 Baie bleek, reaksie baie swak, gooi op, sukkel om asem te haal. 08:07 Noodroep na Namola vir Staats Ambulans met Verwysing 10697. 08:51 Begelei Ambulans vanaf Kerkstraat na […]

PROJECT THE DANGERS OF SOCIAL MEDIA TOP 5

Social media has become integral to our daily lives, allowing us to connect with friends and family, share our thoughts and experiences, and even conduct business. However, social media has come with the rise of cyberbullying, harassment, and other forms of online abuse. Choosing social media platforms that prioritise user safety and have protocols to […]

PROJECT TIKTOK SUICIDE SCAM

Recently, a scammer on TikTok faked a suicide in a disturbing video that quickly went viral. SSS wants to clarify that this is a complex case involving multiple parties, and it is currently under investigation. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/05/PROJECT-TIKTOK-SUICIDE-SCAM.pdf

8. 3 Insidente, KZN

KZN Reaksie NCA Suid Kus 3 Insidente 28/04/2023 20:05 Omstreeks 17:30 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang vanaf ‘n Polisie en Brandweer lid in Port Shepstone te Oribi Toll Plaza in verband met ‘n motorvoertuig botsing. Reaksie lid het onmiddellik reageer en binne 15 min afgestaan waarna hy ‘n U-draai moes maak om by […]

5. Kaping, Danville Westview, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 27 April 2023 omstreeks 20:50 ontvang ‘n oproep in verband met Kaping van motorvoertuig 21:05 Staanaf te Danville Westview. Op die toneel vind ons 4 verskeie Tracker eenhede sowel as ‘n rescue voertuig… PW11 op toneel asook ongeveer 8 voertuie van ander gemeenskapslede wat op die noodroep reageer het en […]