SQUATTING ACROSS AGRI
NCA WK REAKSIE – SANDBAAI 11/10/2024 21:57 We were informed of unknown individuals setting up camp on the propery across AGRI behind Protea Park Complex. One of our NCA Responder’s looked into the matter and LE was contacted to remove the camping material. 21:57 NCA Response members accompanied by SAPS attend to the camp site […]
BEJAARDE DAME BYGESTAAN
NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 14/10/2024 11:00 Omstreeks 11:00 ontvang NCA Reaksie lid ‘n noodroep in verband met ‘n bejaarde vrou in toestand van paniek, Elandspoort. NCA Reaksie lid vind n 58 jarige dame op toneel, sy is duidelik ontsteld. Na bewering omstreeks 06:00 vanoggend het ‘n groep van 3 mans wat bekend is aan […]
VERMISTE DAME OPGESPOOR
NCA NK REAKSIE 07/10/2024 17:52 Saterdag 5 Oktober was die dame se laaste kontak met familie. Sy het toe genoem dat sy in ‘n gastehuis in Bloemhof was. Bakkie was deur opgemerk tussen Van Zylsrus en Askam. Inligting ontvang dat sy iemand in hierdie area Saterdag in die namiddag gestop het en vir aanwysings gevra […]
BRANDSTIGTING
NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 13/10/2024 07:38 Omstreeks 07:38 ontvang NCA Redaksie lid ‘n noodroep vanaf die SAPD sektor voertuig daar is brandweer op pad na Wesfort (Melaatse Hospitaal) bystand word benodig. Op toneel word ‘n baie ou huis wat in vlamme is en gemeenskap wat met tuinslange die vuur binne probeer blus. Hierdie huise […]
POSITIEWE ARRESTASIE NA ONDERSOEK
NCA OVS REAKSIE 08/10/2024 10:00 In Maart 2024 word ‘n NCA Reaksie lid deur ‘n vriend gekontak, vriend het gevoel hy word in gedoen en het ‘n ondersoek aangevra. Ondersoek het afgeskop, inligting gevorder, ondersoek en leidrade is opgevolg. Die legkaart van bedrog het begin vorm aanneem. Verdagte was ‘n Koriaanse burger wat besig was […]
BYSTAND IN ROOF LEI TOT ARRESTASIE
NCA OVS REAKSIE 07/10/2024 12:53 NCA Reaksie lede in Kroonstad reageer op sekuriteits wagte se noodroep, Takealot se voertuig geroof en pakkies gebuit. Verdagtes gooi gesteelde items neer, 1 x verdagte is arresteer en positief verbind. 2de verdagte kom weg nadat gemeenskap reaksie lede pak. Geen beserings aangemeld. Baie dankie aan almal betrokke.
VAKANSIEGANGERS BEROOF TYDENS INBRAAK
NCA WK REAKSIE – HERMANUS 06/19/2024 03:59 Dief verkry toegang tot die woning deur ‘n oop venster. Die gebeure word aangemeld op plaaslike groep. Wat op daardie stadium vermis word is Laptops en Selfone. NCA Reaksie lede patroleer die strate en bekende rooi zones opsoek na verdagte. Niemand. Is opgemerk nie. Saak word geopen by […]
VERDAGTES IN GEWAPENDE ROOF TE VOLKSRUST VASGETREK
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 07/10/2024 12:46 Noodroep ontvang van dame wat aanmeld dat daar ‘n ongeluk voor haar erf gebeur het, een van die voertuie betrokke het deur haar heining gebars. Insittendes van hierdie voertuig het weg gehardloop. NCA Reaksie lede staan af op toneel en bekom volgende inligting. Die persone wat weg gehardloop […]
PROJECT: EXPOSED – FRAUDSTER – BAREND SWANEPOEL
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/exposed-project-fraudster-barend-swanepoel
PROJECT: WANTED – NEAL BHAWANIDEEN
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-wanted-neal-bhawanideen