NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT
14/10/2024
11:00

Omstreeks 11:00 ontvang NCA Reaksie lid ‘n noodroep in verband met ‘n bejaarde vrou in toestand van paniek, Elandspoort.
NCA Reaksie lid vind n 58 jarige dame op toneel, sy is duidelik ontsteld.
Na bewering omstreeks 06:00 vanoggend het ‘n groep van 3 mans wat bekend is aan haar, haar motor beskadig op die linker sykant en voordeur se handvatsel gebreek. Hulle het haar gedreig dat hul haar sal seermaak as sy nie oopmaak nie, gelukkig het sy kop gehou en die voorval op haar foon opgeneem. Sy het haarself toegesluit in haar kamer totdat NCA Reaksielid en ‘n familie lid opdaag het.
Per Namola IR2849709 is SAPD gekontak..
SAP staan af op toneel en open dossier.
14:23 SAPS onttrek..
NCA Reaksie lid onttrek vanaf die toneel.

Baie dankie aan almal betrokke.