NCA GP REAKSIE –
27/07/2024
17:40

Ontvang oproep uit gemeenskap van ‘n bejaarde man wat op die hoek van Buchler en Biermann van Zyl strate lê in Danville.
NCA Reaksie lid het die man van tyd tot tyd gestut om hom regop te hou en buite gevaar van aankomende verkeer te hou. Hy is veilig tuis besorg en aan sy geliefde oorhandig.

Baie dankie aan almal betrokke.