NCA GP REAKSIE
05/07/2024
15:40
Terwyl NCA Reaksie lede by SAPD Pretoria Wes staan met ‘n ander saak het ‘n besigheid / woonstel gebou begin brand.
Namola is gekontak..
Met behulp van brandweer het NCA Reaksie lid van vloer tot vloer beweeg om inwoners te waarsku om te ontruim.
2 persone is vir rook inasem per GPG van die toneel verwyder.
Die gebou is onveillig verklaar omdat ‘n muur begin kraak het en alle inwoners is ontruim.
Baie dankie aan almal betrokke.