NCA OVS REAKSIE
07/10/2024
12:53
NCA Reaksie lede in Kroonstad reageer op sekuriteits wagte se noodroep, Takealot se voertuig geroof en pakkies gebuit. Verdagtes gooi gesteelde items neer, 1 x verdagte is arresteer en positief verbind. 2de verdagte kom weg nadat gemeenskap reaksie lede pak. Geen beserings aangemeld.
Baie dankie aan almal betrokke.