NCA GP REAKSIE – DANVILLE
19/08/2024
16:25
Ontvang berig van botsing tussen twee voertuie op die hoeke van Ashley en Boyes straat in Danville.
Slegs ligte beserings op toneel. Ambulans diens te staan af op toneel.
Reaksie lede help met verkeerbeheer tot Metro Polisie opdaag.
1 Dames pasiënt vervoer as P3 na Meulned Hospitaal.
Lede onttrek vanaf die toneel.
Baie dankie aan almal betrokke.