NCA GP REAKSIE
05/10/2024
15:13
Omstreeks 15:13 ontvang Reaksielede ‘n noodroep in verband met ‘n ernstige motor motorfiets ongeluk op hoeke van Rod en Kerkstraat, Kwaggasrand.
Op toneel vind ons BMW voertuig wat in die proses was om regs te draai uit Kerkstraat in Rodstraat in, ‘n VW Golf R reeks wat stil gestaan het by die robot om reguit oor Kerkstraat te ry en n Take-a-lot aflewerings motorfiets wat tydens die botsing uit Rodstraat regs gedraai het in Kerkstraat in. Ambulans op toneel (Kekseo) vervoer beseerde as P1 na Pretoria Wes Hospitaal. PW19 hanteer die botsings verslag. MP2076 doen verdere verkeerbeheer.
16 :24 NCA staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.