NCA GP REAKSIE
25/09/2024
17:22
Om 17:22 roep ‘n lid in op Assist kanaal dat hy gestrand staan op hoofweg met meganiese probleme. Reaksielid word geaktiveer na lid se ligging. NCA Koördineerder is voortdurend met lid op foon om hul veiligheid te verseker. Reaksielid staan af op toneel en hul gooi water in die voertuig, lid vertrek. Na ongeveer 1 kilometer het voertuig weer warm geword en Reaksielid besluit om lid te sleep na sy bestemming. Lid met voertuig word veilig gebring tot by bestemming. NCA staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.