NCA FS REAKSIE
30/10/2024
04:32
NCA Reaksielid ontvang inligting van ‘n oordosis wat plaasgevind het in Tweespruit. Per Namola word Ambulans ontbied. NCA Reaksie lede op toneel vind dat pasiënt stabiel is net baie deurmekaar.
05:15 Ambulans staan af, pasiënt word vervoer na Ladybrand Hospitaal. Almal staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.