NCA GP REAKSIE
05/09/2024
07:47
NCA Reaksie lid ontvang ‘n noodroep in verband met asem nood.
Op toneel vind die lid n 48 jarige dame hoewel op suurstof toestel sy steeds sukkel om asem te haal, omdat haar toestand ernstig is het die familie dit nodig geag om haar self te vervoer na die naaste mediese sentrum. Lid onttrek 08:00.
Baie dankie aan almal betrokke.