GP Reaksie NCA
26/12/2022

Oproep ontvang Kolonel wat bystand benodig.

Vinnige operasie met Zamas in Soul City.

7 Arrestasies is gemaak
6 Tandukas gevind
2 Bottels kook
4 Asblikke
4 Kruiwaens
1 Staalkop bal
4 Sakke gewerkte materiaal

Was n reuse sukses, dankie vir almal se hulp