NCA GP REAKSIE
24/06/2024
17:45

Reaksie lid ontvang inligting dat persone besig is om lyndrade te steek op Kleinhoewe 118, Bultfontein. SAPD ontbied na toneel en twee persone is gearresteer. 19:18 NCA staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.