NCA GP REAKSIE
21/08/2024
19:00

Ontvang ‘n noodroep in verband met diefstal van brandstof by die Shell Garage in Wespark.
Op toneel vind ons ‘n mans persoon, bestuurder van die voertuig. R300 se brandstof is ingegooi op aanvraag en beweer hy kan slegs R50 daarvoor betaal. n Erge woordewisselling het plaas gevind tussen die man en die petrol joggies, aanvanklik kon die situasie nie ontlont word nie en is Reaksie lede gevra om SAPS te ontbied na die toneel. IR 9431600 en per Namola IR 4154209. Die bestuurder kon later net R150 aanbied maar die vulstasie Bestuurder wou dit nie aanvaar nie. Die voertuig bestuurder was heeltyd aanvallend teenoor personeel asook kliente. n Ooreenkoms is bereik die voertuigbestuurder betaal R150 en Los sy selfoon om dan later of môre te kom afhaal met die uitstaande bedrag.
Reaksie lede onttrek en SAPD word gekanselleer.

Baie dankie aan almal betrokke.