Op 25/3/2021 om 16h30 is die volgende voertuig ‘n Rooi DC Hilux DY90CLGP 3.0 V6 gekaap by 308 Zambesi Straat in Sinoville Pretoria terwyl die booswigte die voertuig geneem het vir ‘n toetsrit.
Een van NCA GP REAKSIE se lede het inligting ontvang van ‘n moontlike adres waar die voertuig in Mabopane mag wees.
Die inligting is deer gegee aan Cartrack wat onmiddelik ondersoek gaan instel het en die voertuig was toe gevind, waar dit gestaan het.
2 Verdagtes met ‘n ongelesensieheerde vuurwapen is in hegtenis geneem op 27/3/2021.

Baie dankie aan NCA GP Reaksie sowel as ander partye betrokke