⚔️Gesteelde motorfiets teruggevind ⚔️
📌Rietvlei, Rustenburg, Noordwes📌
11 November 2020
Boet, Boela en Trudie Vermaak en Willie Human het ‘n gesteelde 50 cc motorfiets versteek gekry terwyl ons na verdagte gesoek het.
Ons het die motorfiets oorhandig aan die SAPD.
🤝🏻Baie dankie 🤝🏻
Boet Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Boela Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Trudie Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Willie Human NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Dankie aan almal betrokke vir jul bystand, puik werk
🤝🏻🥇
Faan Swanepoel
NCA NW Reaksie hoof