Koster Report
22/12/2020

Ons is Sondag 20/12/2020 in kennis gestel van ‘n gesteelde Volkswagen rooi in kleur wat in ons dorp is. Het SAPD Rustenburg en Koster gevra om te help. Hul kon hom nie kry nie. Ons het vermoed hy is by Reagille in. Gister die 21/12/2020 het hy weer te voorskyn gekom en is in Koster in. Ek het Koster SAPD gebel. Hul het dadelik reageer en so ook die vroertuig gevind. Die eienaar van die voertuig het hom van iemand geleen en hom nie terug gebring nie, toe maak hy n saak oop. Die voertuig is terug gevind

Rosette Schoeman
GPF
NCA Reaksie Noordwes