NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK
27/07/2024
18:09
Boodskap is ontvang ‘n verlate Wit Polo en ‘n lawaai. Op toneel aangekom word SAPD ontbied.
Gemeenskapslid roep in dat ‘n wit Polo gesteel is. Beheerkamer maak kontak met die eienaar van die gesteelde Polo – Klaer bevestig dat Polo aan hom behoort. Klaer sluit aan by span op toneel. Klaer gaan ‘n saak open.
Die voertuig word na SAPD Villieria toe gesleep.
Geen verdere inligting beskikbaar
Baie dankie aan almal betrokke.