NCA GP REAKSIE
26/10/2024
08:00

NCA Reaksielid ontvang ‘n boodskap dat 5 Wendy houthuise gesteel is deur die nag in die reservaat.
NCA Reaksie lede besoek die perseel in Elandspoort waar die moontlik gesteelde wendy houthuise staan.
Met fotos is lede na Metro Polisie om inligting te verskaf.
11:55 daag verskeie metro voertuie op by die betrokke huis en die verdagtes spring oor die mure en hardloop weg.. Metro begin die Wendy’s afbreek en laai dit op metro bakkies. Die hout huise is deel van ‘n Hooggeregshof bevel.
NCA Reaksie lede observeer net.
12:50 Metro onttrek.
NCA Reaksie lede onttrek vir verdere patrollie.

Baie dankie aan almal betrokke.