NCA GP REAKSIE
28/06/2024
23:25

Ongeluk met alterkasie aangemeld in Buyscelia. Voertuie was beskadig, een was steeds rybaar en het later toneel verlaat. Tweede voertuig was onpadvaardig. ‘n Wyle later het ‘n insleepdienste die laaste voertuig verwyder. Toneel was skoon. NCA staan af.

Dankie aan almal betrokke.