6/04/2024
20:16
GP REAKSIE

Hulp word verleen aan ‘n bejaarde dame in ‘n rolstoel wat na bewering verdwaal het op die hoofweg naby Ashley straat. Met aankoms op toneel is die dame daar aangetref.

Die redaksielid het die dame in die rolstoel gestoot tot by haar woning. Waar sy veilig en warm agtergelaat is. Reaksie onttrek van toneel.

Dankie aan al die partye betrokke.