NCA KZN REAKSIE
27/06/2024
21:08
Berig ontvang dat voertuie met klippe gegooi word op die N2 tussen Shelly Beach en Marburg vanaf die brug naby Dezzys. Na bewering is verskeie voertuie beskadig.
Reaksie lede van Suidkus mobiliseer. Staan af op toneel, kwaaddoeners hardloop weg. Patrolleer omgewing. 22:40 berig van ‘n ander brug in dieselfde omgewing waar die scenario na bewering drie aande afspeel. 23:49 Albei tonele skoon en rustig, NCA staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.