’n Man het Maandag op ’n aanklag van opsetlike saakbeskadiging in die streekhof in Jan Kempdorp
verskyn nadat hy glo ’n boerboel by ’n restaurant in die dorp met ’n mes gesteek het.

Lees meer … https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/Man-in-hof-na-video-wys-hoe-boerboel-met-mes-gesteek-is.pdf