NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT
05/08/2024
11:20
Omstreeks 11:20 ontvang n telefoniese noodroep in verband met ‘n man wat moontlik ‘n hartaanval kry.
Op toneel vind ek n 44 jarige man in erge pyn. Ambulans word ontbied.
Ref nr 100984 Gauteng Medical A0992 op toneel en vervoer pasient as P2 na Kalafong Hospitaal. Reaksie lid onttrek vanaf toneel.
Baie dankie aan almal betrokke.