Talle voorvalle van korrupte gedrag onder metropolisiebeamptes, of boewe wat hulle soos die metropolisie
voordoen, is die afgelope paar maande in die ooste van Pretoria aangemeld. In dié gevalle word motoriste in
die aande van die pad af gedwing deur mense wat hulle as metropolisie identifiseer en dan probeer afpers
om omkoopgeld te kry.

Lees meer https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/05/Metropolisie-boelie-glo-gesin.pdf