NCA GP REAKSIE
29/10/2024
19:40
Ontvang ‘n noodroep van ‘n bakleiery te Battle Straat Elandspoort.
Op toneel vind NCA reaksie lid asvolg:
Een jong man erg onder die invloed van alkohol met menige sigbare beserings aan sy gesig, besig om te peuter in n oop krag boks. Die persoon is R300 betaal om die misdryf te pleeg en het die verkeerde kabel op die verkeerde krag boks probeer koppel en die hele straat se krag het getrip.
Metro polisie is gekontak en staan af op toneel. Metro lid verduidelik dat hy niks weet van krag en kabel en kontak gespesialiseerde kabel eenheid.
NCA Reaksis lid rapporteer aan City of Tshwane met ref nr 808/29.
21:20 Metro Polisie onttrek vanaf die toneel.
21:30 NCA Reaksie lid onttrek. NCA Reaksie lid sal die verslag volledig aan ‘n kontak by City of Tshwane oorhandig.
Baie dankie aan almal betrokke.