NCA GP REAKSIE
17/09/2024
21:00

NCA Reaksie lid het ‘n oproep ontvang van ‘n paar skote wat geskiet word en ‘n verdagte Wit sedan voertuig het van toneel in rigting Daleside beweeg.

Op toneel aangekom, geen verdagtes, opgemerk. Onbekende aantal 9mm doppies gesien lê. Dit was ‘n kaping wat misluk het. Die eienaar van die voertuig is die been raak geskiet soos hy skuiling gesoek het.

Dienste ontbied na toneel. Familie het gewonde persoon self vervoer na hospitaal. SAPD staan af op toneel. NCA verlaat toneel.

Baie dankie aan almal betrokke.