NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT
05/08/2024
08:55

Reaksielid staan af te Pick en Pay parkeer area vanwaar n optog sal plaasvind na Pretoria Wes Hospitaal.
Rede vir optog is om die plaaslike gemeenskap in diens te neem.

Meld aan by die  Kolonel van POPS vir slegs observasie en ontvang toestemming.
Oorhandiging van die Memorandum aan die bestuur van die hospitaal vind plaas buite die hoof hek, almal onttrek en toneel is skoon..

Baie dankie aan almal betrokke.