Moord in Parow stegie beskuldigdes in hof

Twee mans wat teregstaan op die moord op die 81-jarige John Edward Morgenrood in ’n stegie langs
Voortrekkerweg in Parow bly in aanhouding nadat hulle Donderdag in die hof verskyn het.
Morgenrood is op 22 Desember aangeval op pad terug na sy voertuig nadat hy ’n skildery aan die
private ondersoeker Mike Bolhuis gaan pos het.

Volg die skakel om meer te lees https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/Moord-in-Parow-stegie-beskuldigdes-in-hof.pdf

Scroll to Top