Vyf onderwysers van die Hoërskool Colesberg glo hulle is vergiftig maar dat die wetstoepassingsowerhede niks doen om die voorval te ondersoek nie. Die gemeenskap van Colesberg het nou die privaat ondersoeker, Mike Bolhuis genader om die bewerings te ondersoek.
Volg die skakel om meer te lees https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/10/ONDERHOUD_VYF_ONDERWYSERS_VAN_DIE_HOERSKOOL_COLESBERG_GLO_HULLE.pdf