NCA GP REAKSIE
20/10/2024
17:26
NCA Reaksie lede ontvang ‘n noodroep in verband met minderjarige kinders in ‘n krisis situasie.
By ‘n adres in Danville word ‘n ondersoek geloots na kinders wat moontlik in hongernood en in onwelvoeglike omstandighede leef.
Lede vind dat daar wel genoeg kos in die huis is, geen fisiese beserings kan opgemerk word nie. Kinders is gelukkig en gesond.
Die moeder verdien n inkomste.
Reaksie lede vind dit nie nodig om maatskaplike dienste te kontak nie. Lede sal wel weekliks opvolg.
Baie dankie aan almal betrokke.