ONTSTOKE INWONERS TE PELSER LAAN

NCA GP REAKSIE
26/10/2024
20:05

Oproep word ontvang dat die gemeenskap ontstoke is in Pelserlaan Elandspoort.
NCA Reaksie lede vind op toneel groot groep gemeenskap wat saamdrom. Op die grond word uitgewys elektriese kabels wat ‘n persoon gepoog het om onwettig te koppel op die City of Tshwane kragboks. Vinnig is die kabels verwyder. Na vele pogings kon niemand daarin slaag om dienste op toneel te kry nie.

21:20 lede onttrek vanaf die toneel en sal Maandag die nodige inligting deurgee aan City of Tshwane.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top