NCA GP REAKSIE
21/09/2024
09:15
Ontvang ‘n noodberig van ‘n straat wat toegemaak is deur gemeenskap in Elandspoort.
By Nadere ondersoek vind ons 4 gemeenskapslede besig om n onwettige spoed walle te gooi met bakstene en sement. Reaksielid gaan na Metro Polisie kantoor waar die klagte aangemeld word. Saak word gesirkuleer na die naaste ” Bylaws” voertuig. MP1051 op toneel en verwyder die nat sement van die teer af. Geen gemeenskap in sig nie.
Metrolid vra telefonies aan dat die oorblywende twee half voltooide spoed walle vernietig word deur City of Tshwane. Lede onttrek vanaf die toneel.
Baie dankie aan almal betrokke.