NCA GP REAKSIE – SINOVILLE
11/07/2024
05:15

Daar het ‘n wenk deur gekom van ‘n moontlike inbraak.

‘n Voertuig is gevind by die betrokke adres in Bultfontein area.
Verdagtes was besig om ‘n verlate plek te plunder wat aan ‘n bekende bank behoort.

Na ‘n verduideliking aan persone op toneel dat hulle besig is met onwettigheid het hul verkies om te onttrek.

Baie dankie aan almal betrokke.