Poligraaf toetse gedoen deur EW Poligraph & Forensic Investigations Pty (Ltd) in samewerking met NCA, lei tot die vind van gesteelde vee.

26/07/2023

Binne ‘n kwessie van 9 ure het ‘n klaer poligraaf toetse deur NCA gereël, is die poligraaf toetse professioneel met goeie diens gelewer deur EW Poligraph & Forensic Investigations Pty (Ltd) afgelê en die gesteelde vee van die klaer terug gevind.
Met groot dank en waardeering vir die terugvoering van die klaer en goeie werk gelewer deur die poligrafis.