NCA VRYSTAAT
13/06/2023
POLIGRAAF TOETSE
Nadat EW Poligraph & Forensic Investigations Pty (Ltd) in samewerking met NCA vir 3 NCA kliënte poligraaf toetse gedoen het, is die kliënte gekontak om terugvoering van dienste gelewer te ontvang.
Die kliënte het met groot lof gepraat van proffesionele uitstekende diens gelewer deur die poligrafis.
Hiermee spreek NCA dan ook ons dank en waardeering aan Eric Weiss van
EW Poligraph & Forensic Investigations Pty (Ltd)