GP REAKSIE
WITPOORTJIE – ROODEPOORT
02/02/2024
11:27
Ontvang ‘n noodroep, dat ‘n persoon gewond is in ‘n kaapingspoging. Twee verdagtes het slagoffer probeer kaap met sy Toyota Fortuner. ‘n Derde verdagte was in die weg-kom-voertuig. Die nodige dienste was ontbied en die gewonde slagoffer is per ambulans na die hospitaal vervoer.
Baie dankie aan almal betrokke.