SELFMOORD POGING GESTUIT

NCA FS REAKSIE
23/10/2024
15:38

NCA Reaksie lede reageer na ‘n selfmoord poging op die N1 brug by Kroonstad.
SAP en plaaslike sekuriteits maatskappye asook NCA op toneel.
Dame is veilig van brug verwyder en SAP neem saak verder NCA en ander dienste staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top