Koster Verslag
22/12/2020
05:42
Vanoggend was van ons GPF lede op patrollie waar hul ‘n voertuig gesien het met n waentjie met skape op. Hul het hom gevolg terwyl ek SAPD gekontak het. Ek het ook op Zello geroep waar NCA Reaksie bystand gelewer het om die voertuig te stop. Hul het hom afgetrek by Waterfall Mall. SAPD het gekyk en alles was reg en sy papier werk in orde. Hul is laat gaan.
Baie dankie aan
Rosette Schoeman, GPF en NCA Reaksie Noordwes
Willie Human, NCA Reaksie Noordwes
Reg Wagner, NCA Reaksie Noordwes
Sarel de Klerk, NCA Reaksie Noordwes