NCA KZN REAKSIE – NIGEL
23/07/2024
21:30
n Dame het voor 12 die middag huis verlaat. Familie het eers teen 17:00 uitgevind sy is vermis en was laaste gesien stap in die rigting van die begrafplaas in Heidelberg.
22:43 Word dame gevind by Heidelberg Golf Club in die bosse. Sy word na die Hospitaal geneem en word opgeneem. NCA staan af
Baie dankie aan almal betrokke.